NIK SA
Who is NIK and how are they doing XAG drones?
Wie is NIK en hoekom het hulle spesifiek XAG drones Suid-Afrika toe gebring?
Hoekom is XAG die drone om na te kry as jy ernstig is oor spuit? Lourend vertel ons meer oor die P100 XAG drone.
Why is the XAG P100 Pro the drone to get if you’re serious about spraying? Lourend tells us more about the P100 Pro XAG drone.
Who is XAG and why is this the drone for the future?
XAG is die oudste en grootste agri drone vervaardiger in China. Hugo le Roux van NIK wys ons wat in hierdie drone steek!
Hoekom is die XAG P100 Pro drone die regte een vir jou? Hugo Le Roux van NIK vertel ons meer
Hoe pas die XAG P100 drone by jou hooimaak besigheid in? Rovan Liebenberg vertel ons meer oor hoekom jy hierdie drone sterk moet oorweeg.
NIK South Africa sukkel nie met voorraad of parte op hulle XAG drones nie. Kyk ‘n bietjie hierdie warehouse!
XAG NIK- Battery in Water- Hugo Le Roux